Laai alle belangrike inligting af deur die druk van ‘n knoppie.

AANSOEKVORM
AANSOEKE VIR TOELATING IN 2023
Neem asseblief kennis dat aansoeke vir 2023 vanaf 14 Maart 2022 aanlyn by die WKOD se webblad gedoen moet word by https://wcedonline.westerncape.gov.za
Sluitingsdatum vir aansoeke is 15 April 2022. Bewys van aanlynaansoek tesame met die volledige Eikestad aansoekvorm plus ekstra dokumentasie soos gelys op die aansoekvorm, moet ook teen 15 April 2022 by die skool ingehandig word (geen e-posse).
Eers daarna sal die proses t.o.v. goedkeuring, al dan nie, begin.
Die uitslag van die aansoek sal op die aanlynsisteem verskyn sodra dit afgehandel is teen einde Mei 2022.