Laerskool Eikestad beskik oor ‘n dinamiese personeel met ‘n liefde vir kinders. Dit sluit ook grondslagfase assistente, ‘n leerondersteuner-afdeling, administratiewe personeel en terreinpersoneel in.
Beheerliggaam
Musiek

Me Thia du Plessis
(klavier, blokfluit, musiekorїentasie)

Me Mariaan du Preez-Briggs
(klavier, blokfluit)

Me Suzanne Erasmus
(sang)

Me Mariëtte Schumann
(viool, dwarsfluit)

Me Renée van den Berg
(saksofoon, klarinet)

Me Marlie Katzke
(Eikekoor & Akkerkoor koorleidster)

Mnr Pieter-Adriaan Stofberg
(tjello)

Mnr Gawie du Toit
(Saksofoon en klarinet)