KLEREVERSKAFFER
GRIT LOUNGE TYE

Die aanpasfasiliteit en winkel van GRIT skoolklere is beskikbaar by die tennishek gedurende die volgende tye:

Maandag tot Vrydag om
7:00 – 9:00

Maandag tot Donderdag om
13:00 – 15:00 en

Vrydag middae om
12:00 – 14:00

Voorraad van skoolklere beskikbaar in GRIT lounge.

Om bestellings te plaas, registreer by
http://eikestad.gritprocurement.co.za/