Laai alle belangrike inligting af deur die druk van ‘n knoppie.

AANSOEK
AANSOEKE VIR TOELATING IN 2027
Neem asseblief kennis dat aansoeke vir 2027 vanaf 11 Maart – 14 April 2026 aanlyn by die WKOD se webblad gedoen moet word.
Volg die volgende skakel: https://wcedonline.westerncape.gov.za/admissions
Bewys van WKOD aansoek moet na aansoek@eike.co.za gestuur word.
Die uitslag van die aansoek sal op die aanlynsisteem verskyn vanaf 28 Mei 2026.

