Laai alle belangrike inligting af deur die druk van ‘n knoppie.
AANSOEK
AANSOEKE VIR Graad 1 TOELATING IN 2026
Neem asseblief kennis dat aansoeke vir 2026, 11 Maart en 15 April 2025 aanlyn by die WKOD se webblad gedoen moet word.
Volg die volgende skakel: https://wcedonline.westerncape.gov.za/admissions
Bewys van WKOD aansoek moet na aansoek@eike.co.za gestuur word.
Indien u kind reeds in graad R in Laerskool Eikestad is, hoef u nie weer aansoek te doen nie.
Aansoeke vir grade 2 – 7 word as oorplasing hanteer en kan slegs gedurende 4-18 Augustus gedoen word.