Baie welkom by Laerskool Eikestad se webwerf.
Ons glo werklik dat ons skool baie uniek is. Ons is trots op ons geskiedenis in ‘n omgewing wat enig in sy soort is. Wanneer u die skool besoek, sal u gou besef waarom ons leerders op alle vlakke presteer.
Laerskool Eikestad bied beslis vir elke kind geleenthede tot groei en ontwikkeling. Inisiatief, momentum en spanwerk gaan hier hand aan hand! Hierdeur akkommodeer ons al ons kinders en hulle talente. Ons nooi u uit om kennis met ons te kom maak. Ons wil u beter leer ken en onsself met u kennis, ervaring en menswees verryk.Kom kuier gerus. Ons sien daarna uit om u te ontmoet.

Dr BB Aucamp
Skoolhoof

Om die nuuste inligting via epos te ontvang stuur asb ‘n epos na eikestad@eike.co.za


SKOOL KOMMUNIKEERDER
Kliek hier om die skool kommunikeerder af te laai


NUUTSTE INLIGTING:


stripe
pdf EIKEDATUMS 4 (210kb) ...2/2/12
stripe
pdf JAARPROGRAM - 2012 (49kb)
stripe
pdf BUITEMUURSE PROGRAM 1 DE KWARTAAL - 2012 (41kb)
stripe
pdf EIKENUUS 6 (700kb) ...09/12/11
stripe
pdf LEERDERBYWONINGS-BELEID (40kb) ...03/03/11

stripe

WAAR IS ONS?


ROETEKAART (24.8kb)
…02/4/07

WKOD skakel

http://wced.pgwc.gov.za/

My School Travel Website



Alle inligting wat gereeld verander word in PDF formaat op die webblad vrygestel. Alle inligting waarop jy kan kliek is rooi. Kliek hieronder om direk na die webblad geneem te word van waar Acrobat Reader afgelaai kan word.



KONTAK ONS GERUS INDIEN U ‘N OUDLEERDER VAN LAERSKOOL EIKESTAD IS:
eikestad@eike.co.za

haumsmal@jaywalk.com