Tuisblad

Baie welkom by Laerskool Eikestad se webwerf

Kliek hier vir die boodskap van die skoolhoof.

22
11
 

Laerskool Eikestad bied beslis vir elke kind geleenthede tot groei en ontwikkeling. Inisiatief, momentum en spanwerk gaan hier hand aan hand! Hierdeur akkommodeer ons al ons kinders en hulle talente. Ons nooi u uit om kennis met ons te kom maak. Ons wil u beter leer ken en onsself met u kennis, ervaring en menswees verryk. Kom kuier gerus. Ons sien daarna uit om u te ontmoet.

Dr BB Aucamp – Skoolhoof

BELANGRIKE INLIGTING:

 Heelskool Produksie.Projek Pizza-oond

Kliek hier om die skool kommunikeerder af te laai

Om die nuuste inligting via epos te ontvang stuur asb ‘n epos na sduplessis@eike.co.za

Alle inligting wat gereeld verander word in Msword of PDF formaat op die webblad vrygestel. Alle inligting waarop jy kan kliek is rooi. Kliek hier om direk na die webblad geneem te word van waar Acrobat Reader afgelaai kan word.

WKOD skakel:
http://wced.pgwc.gov.za/

Waar is ons?
Roetekaart

Kontak ons gerus indien u ‘n oudleerder van Laerskool Eikestad is:
eikestad@eike.co.za

Geen terugvoering